Besoek ons Facebook blad.
FacebookOns neem deel aan "Wêreld Buitelug Klaskamer Dag" (2,270,505 kinders neem deel) asook Wêreld Speeldag.
Baie dankie vir 'n wonderlike jaar by Klein Phisantekraal. Julle is fantasties! Dit was so 'n groot voorreg om deel te wees van julle skool,
My seuntjie is 'n kind van min woorde, maar hy het nou al twee keer kom sê hy is baie lief vir Tannie Eloïse want sy is altyd mooi met hom.
Uitstaande onderrig! My kind het die afgelope 3 jaar onafhanklik en selfstandig geword. Sy het elke oggend opgewonde skool toe gegaan.