Fooie

RESERVERINGFOOIE

  • R1500 (dit word aangewend vir hul T-hemp, sonhoed en die jaar se skryfbehoefdes)

SKOOLFOOIE

  • Skoolfooie is R2400 pm x 11 maande.
  • Klasmusiek is ingesluit by skoolfooi.
  • Indien skoolgelde voor 1 Februarie 2022 betaal word sal u R25 000 betaal.
  • 2 Januarie tot 2 November (11 paaiemente)

NASORGFOOIE

Opsie 1:

  • 5 dae ‘n week asook vakansienasorg
  • R1650 pm vir 11 maande

Opsie 2:   

  • 5 dae ‘n week
  • R1350 pm vir 11 maande

Opsie 3:  

  • 3 dae ‘n week
  • R920 pm vir 11 maande

Opsie 4:

  • Enkel middag – R90