Die plaasjapie-benodighede fooi sluit die hele jaar se skryfbehoeftes, kunsapparaat, hoed, T-hemp en algemene benodighede in.
Die fooi is betaalbaar teen 30 April 2026.
Uitstappiefooi sal bevestig word teen middel Desember 2026.
Inligting sal op Whatsapp groepe geplaas word asook die D6 Connect app.
Skoolfonds van R3 540 per maand is betaalbaar oor 11 maande, van 02 Januarie tot 02 November.
Indien u voor 31 Januarie 2027 die volle bedrag vereffen, betaal u slegs R36 940.
Rekeninge word per epos aangestuur deur Vencorp.
Kleuters kry ‘n gebalansseerde middagete sowel as ‘n broodjie en vrug later die middag.
Heerlike aktiwiteite in ‘n veilige omgewing.
Opsie 1: 5 dae per week plus vakansiesorg
Opsie 2: 5 dae per week
Opsie 3: 3 dae per week
Opsie 4: Enkel middag