Buitemuurse aktiwiteite

Daar is verskeie buitemuurse aktiwiteit opsies beskikbaar by Klein Phisantekraal, wat gedurende skooltyd aangebied word.

Demonstrasies van al die aktiwiteite vind vroeg elke jaar plaas by die skool, en inligting oor elke instansie word dan aangestuur vir die ouers. Buitemuurse aktiwiteite se koste is nie ingesluit by die skoolfonds nie, maar inskrywings vir aktiwiteite is ook nie verpligtend nie.

HN Kinderkinetics

Monkeynastix

Shift Netball Academy

Team Futures
Rugby & krieket

Playball

Francois du Plessis
Karate Skool

Musiek vir ons kleintjies

Francois du Plessis
Karate Skool

Robotix Kids

Glimmer ballet/moderns