Personeel

Skoolhoof

Corneli

B.Ed. 20 jaar in die onderwys en 11 jaar by Klein Phisantekraal

Lank juffrou gewees vir Graad 1, asook vir Pre-graad R, Graad R, Graad 2 en 3 saam as multigraad klas, sowel as vir Graad 7.

Opvoeders

Juffrou Juané
Opvoeder (B.Ed)

3 jaar ondervinding as ‘n Graad 5 juffrou en 4 jaar Skapie-klas juffrou

Juffrou Mia
Opvoeder (B.Ed)

Voorheen by Melkbosstrand Privaatskool en 6 jaar betrokke by Klein Phisantekraal as die Eendjie-klas juffrou.

Juffrou Enalène
Opvoeder (B.Ed)

9 jaar by Parow insklusiewe skool as Graad 1 juffrou en 9 jaar Graad R juffrou vir die Bytjie-klas

Juffrou Carlinka
Opvoeder (B.Ed)

10 jaar ondervinding in 3 – 4 jarige ouderdom, Pre-graad R, Graad R, sowel as Graad 1 en 2.

Assisstente

Tannie Hemelda

Sedert 2025 by Klein Phisantekraal.

Sy het ‘n persoonlike konneksie met elke maatjie. Haar geduld het nie einde nie en met haar sagte manier kry sy harde werk gedoen.

Tannie Lena

17 jaar assisstent by Klein Phisantekraal

Sy het ‘n “ouma-hart” en laat maats veilig en baie geliefd voel. Sy gee die lekkerste drukkies en almal kan “skoot-sit” by haar.

Tannie Noby

9 jaar assisstent by Klein Phisantekraal

Sy verstaan elke maat se unieke behoeftes en voel dit vinnig aan. Sy weet presies waar en hoe om te help en doen dit met ‘n aansteeklike lag!

Tannie Juanita

3 jaar assisstent by Klein Phisantekraal

Sy bring elke dag positiewe energie klas toe en vrolik almal rondom haar op. Sy het ‘n vermoë om vinnig oplossings te vind.

Nasorg

Tannie Judy
Sedert 2020 betrokke by Klein Phisantekraal en ook Ma van twee oud-Klein Phisantekraal kinders

Foto’s geneem deur Beloved Photography