Instappies en uitstappies

Die Klein Phisantekraal kalender is elke jaar propvol opwindende aktiwiteite, instappies en uitstappies.

Druiwe-pluk en -trap by Diemersdal

Valentynsdag op die Plaas

Atletiekdag op die Plaas

Paas-ete

Kunsuitstalling, wyn-veilig en viering van die skool se verjaarsdag

Kersete en slippy-slide

DogzCool instappie

Experi Buddies instappie

Reptile Garden instappie

Akwarium instappie

Moedersdag op die Plaas

Vadersdag op die Plaas

Markdag

Piekniek by die dam

Konsert op die Plaas

Graad R gradeplegtigheid